Time Message seven Grade 1 Term One 2023

There are 3 messages, one for each language English, isiXhosa, Afrikaans. Please scroll to the language of your choice.

 

 

Time Grade 1

Message 7

 

Click below to listen to the text

 

 

TIME IBakala 1

Umyalezo woku 7

 

Cofa apha ngezantsi ukumamela isicatshulwa

Xa abanye abantwana besenzisa idayisi banokubiza inani elingachanekanga elivezwe lidayisi. Mncedise ke umntwana wakho nibale kunye amachokoza abonisa inani ngokuthi niphathe ichokoza ngalinye njengokuba ewabala. Basenokuphinda babale ngokungachanekanga xa behambisa into yokubala kwibhodi.Read More

 

 

TIME Graad 1

Boodskap 7

 

Klik hieronder om na teks te luister

Wanneer kinders met ʼn dobbelsteen speel, sal party die verkeerde getal sê waarop die dobbelsteen geland het. Help jou kind om die kolletjies te tel deur aan elke kolletjie te raak terwyl hy tel. Dieselfde kan gebeur wanneer hy sy speelmunt op die bord skuif. As jou kind te veel of te min spasies skuif of spasies oorslaan terwyl hy tel, moet jy hom help om stadiger te tel en van een blok na die volgende te beweeg, en dan te stop wanneer hy die regte hoeveelheid spasies beweeg het.Read More