Early Means Early – Afrikaans

(Afrikaanse hulpbronbladsy)

Hierdie bladsy word gereeld op datum gebring, maak seker om dit gereeld te besoek. 

Klik op die klank ikone vir klankweergawe van die teks.

Jy is welkom om hierdie bladsy met behulp van die onderstaande metodes te deel.

Teken is brein werk

Het jy geweet dat skryfwerk en teken  dinkwerk en beplanning verg? Dit is prettig vir kinders en is regte brein werk!  Wanneer hulle teken, besef kinders dat iets realisties soos hulle ma of pa deur ‘n prent op papier voorgestel kan word.  Hierdie is ‘n belangrike stap vir jong kinders.  Read More

Moedig voorgee-lees aan

Elke keer as iemand vir ʼn kind lees, leer die kind ʼn bietjie meer van wat dit beteken om ʼn leser te wees. Voorgee-lees is ʼn baie belangrike stap in die leerproses. Jou kind hoef nie te wag totdat sy skool toe gaan voordat sy ʼn leser kan word nie. Moedig jou familie en vriende aan om boeke as ʼn belegging vir jou kind te sien. Stel voor dat hulle ʼn boek kies as hulle vir jou kind ʼn geskenk wil gee. Wees op die uitkyk vir tweedehandse of winskopie-boekwinkels. ʼn Boek is ʼn baie goeie belegging in ʼn kind se toekoms

Moedig voorgee-lees aan

Elke keer as iemand vir ʼn kind lees, leer die kind ʼn bietjie meer van wat dit beteken om ʼn leser te wees. Voorgee-lees is ʼn baie belangrike stap in die leerproses. Jou kind hoef nie te wag totdat sy skool toe gaan voordat sy ʼn leser kan word nie. Moedig jou familie en vriende aan om boeke as ʼn belegging vir jou kind te sien. Stel voor dat hulle ʼn boek kies as hulle vir jou kind ʼn geskenk wil gee. Wees op die uitkyk vir tweedehandse of winskopie-boekwinkels. ʼn Boek is ʼn baie goeie belegging in ʼn kind se toekoms.

Ek is lief vir my liggaam

Vandag gaan jou kind oefen om die belangrikste dele van sy liggaam te benoem. Gesels met hom oor die dele van sy liggaam wat hy benoem het. As jy ʼn liedjie ken wat die liggaamsdele benoem en selfs die aksies ken wat daarmee gepaard gaan, kan jy en jou kind die liedjie saam sing. Jou kind sal dalk selfs vir jou ʼn liedjie of rympie kan leer oor liggaamsdele wat hy by die skool of vriende of miskien op sy gunstelingprogram geleer het. Read More

Ek is lief vir my liggaam

Vandag gaan jou kind oefen om die belangrikste dele van sy liggaam te benoem. Gesels met hom oor die dele van sy liggaam wat hy benoem het. As jy ʼn liedjie ken wat die liggaamsdele benoem en selfs die aksies ken wat daarmee gepaard gaan, kan jy en jou kind die liedjie saam sing. Jou kind sal dalk selfs vir jou ʼn liedjie of rympie kan leer oor liggaamsdele wat hy by die skool of vriende of miskien op sy gunstelingprogram geleer het.

Gee jou kind ʼn vel papier en vetkryt om mee te teken. Moedig hom aan om ʼn prent van sy liggaam te teken. Jy kan hom ook afvalmateriaal soos toiletrolle, verpakkingspapier of -bokse en eierhouers gee. Hy kan dit aanmekaar plak sodat dit die vorm van ʼn liggaam maak. Jy kan ook die name van sommige liggaamsdele vir hom op die prent skryf.

Maak ʼn kalender

ʼn Nuttige aktiwiteit vir kinders is om ʼn eenvoudige kalender te maak, want dit gee hulle ʼn makliker manier om te sien wat hulle elke dag van die week gaan doen, of hulle kan terugkyk na wat hulle elke dag gedoen het. As jy jou kind bewus maak van kalenders en hoe om dit te gebruik, kan jy hom inligting gee oor sy en die gesin se roetine vir die week. Dit kan hom help om veiliger te voel omdat hy weet wat om te verwag. ʼn Kalender sal ook help om jou kind te laatRead More

Maak ʼn kalender

ʼn Nuttige aktiwiteit vir kinders is om ʼn eenvoudige kalender te maak, want dit gee hulle ʼn makliker manier om te sien wat hulle elke dag van die week gaan doen, of hulle kan terugkyk na wat hulle elke dag gedoen het. As jy jou kind bewus maak van kalenders en hoe om dit te gebruik, kan jy hom inligting gee oor sy en die gesin se roetine vir die week. Dit kan hom help om veiliger te voel omdat hy weet wat om te verwag. ʼn Kalender sal ook help om jou kind te laat besef dat skryf nuttig is en ’n doel het. 

Verdeel ʼn bladsy in sewe afdelings: ʼn afdeling vir elke dag van die week. Help jou kind om die dae van die week te leer en te praat oor wat op verskillende dae gebeur. Jy kan hom wys watter dae gewoonlik skooldae is en watter dae van die week naweke is. 

Laat jou kind skryf of ʼn prent teken van die aktiwiteit of taak wat hy elke dag die meeste geniet. Nadat hy geteken het, kan jy hom help deur neer te skryf wat hy oor die prent sê. As ʼn paar kalenderdae ingevul is, kan julle gesels oor die dae wat jou kind reeds ingevul het.

Wegsteek-en-soek met flitskaarte

Kinders hou daarvan om wegsteek-en-soek te speel en vandag sal hulle die geleentheid kry om klanke en woorde te soek wat vir hulle weggesteek word. Maak ongeveer ses (of meer) flitskaarte deur papier of karton van ontbytgraanhouers te gebruik en skryf dan klanke of woorde wat jou kind ken op die papier of karton neer.

Steek die flitskaarte oral in die kamer of huis weg en sê vir jou kind hoeveel kaarte jy weggesteek het sodat sy dit kan vind. Read More

Wegsteek-en-soek met flitskaarte

Kinders hou daarvan om wegsteek-en-soek te speel en vandag sal hulle die geleentheid kry om klanke en woorde te soek wat vir hulle weggesteek word. Maak ongeveer ses (of meer) flitskaarte deur papier of karton van ontbytgraanhouers te gebruik en skryf dan klanke of woorde wat jou kind ken op die papier of karton neer.

Steek die flitskaarte oral in die kamer of huis weg en sê vir jou kind hoeveel kaarte jy weggesteek het sodat sy dit kan vind. Moedig haar kind aan om rond te loop en die kaarte te soek. Beweeg saam met jou kind in die kamers rond en lei haar na die weggesteekte flitskaarte deur te sê: “Jy is warm” as sy naby die kaart is en “Jy is koud” as sy vêr daarvan is. Jou kind kan die klank of woord lees as sy dit gevind het.

As jy net klanke gebruik het, kan jy jou kind help om aan woorde te dink wat met die klank begin. As jy woorde gebruik het, help jou kind om ʼn sin te maak met die spesifieke woord daarin. Vir ekstra pret kan jy haar toelaat om die flitskaarte weg te steek. Sy sal opgewonde wees om ʼn kans te kry om ook die kaarte weg te steek. Hierdie wegsteek-speletjie bied jou kind die geleentheid om pret te hê terwyl sy woorde en klanke leer.

Woordelys: die, en, ons, in, my, ek, is, by, het, vir, was, dit, sal, hou

ʼn Patroonjag 

Het jy geweet? Om patrone te herken, is ʼn belangrike deel van ʼn kind se vroeë leer. Wanneer kinders met getalle werk, is daar patrone betrokke, en wanneer jou kind begin lees, sal sy patrone in letters en klanke sien. Die woorde kat, mat, vat en wat het byvoorbeeld almal die “-at”-klankpatroon.  Read More

Vra en beantwoord vrae 

Kinders wil gereeld weet wat die rede is waarom dinge gebeur en ons kan hulle nie altyd antwoorde gee nie. Ons kan hulle egter steeds aanmoedig om vrae te vra. Kinders gedra hulle soms beter as ons hulle vrae beantwoord en as hulle weet waarom ʼn sekere ding gedoen moet word. Wanneer kinders vrae vra, leer hulle die taal wat nodig is om hulle eie vrae te vra.  Read More

Pret met ‘n hindernisbaan

Kinders hou daarvan om in, oor en om dinge in ʼn hindernisbaan te beweeg en natuurlik sal hulle baie pret hê om te sien hoe jy ook deelneem. Vir vandag se aktiwiteit kan jy en jou kind pret hê deur saam in ʼn hindernisbaan te speel.  Read More

ʼn Voorgee-speletjie 

 Kinders hou daarvan om voor te gee as hulle speel en dit gee hulle die geleentheid om taal op ʼn ander manier as die normale te gebruik. Hulle leer om te beplan en kreatief te wees. Kinders hou daarvan om stories wat hulle reeds gehoor het, te rolspeel, of om selfs lewensituasies na te maak, soos om ʼn winkel te maak, skool-skool te speel of voor te gee dat hulle die werk van gesinslede in die huis doen of dít wat hulle by die werk doen.  Read More

Geniet goeie geselstyd

Wanneer daar met kinders gepraat word en as hulle die geleentheid gegee word om te praat, verbeter dit hulle taal vaardighede.  Kinders met goeie taal vaardighede vind dit waarskynlik makliker om te leer lees en skryf. Daar is elke dag baie geleenthede om na jou kind te luister en met hulle te praat.  Read More

Oefen woorde speel-speel  

Daar is baie woorde wat kinders gereeld sal teekom as hulle lees en skryf.  Baie van hierdie woorde kan nie maklik uit geklank word nie en jou kind sal dit moet dikwels lees en skryf voordat hulle dit met selfvertroue kan herken en spel.  Laat jou kind hierdie woorde op ‘n prettige manier oefen.  Read More

Aan hoeveel woorde kan jy dink? 

Het jy geweet dat kinders dit makliker sal vind om te leer lees en skryf as hulle bewus is dat die woorde wat ons praat uit verskillende klanke bestaan?  Luister speletjies help kinders om die geluide in gesproke woorde te hoor.  Read More

Maak ‘n klein storie boekie 

Stories is ‘n uitstekende manier om kinders bewus te maak van nuwe woorde en idees in ‘n kind se taal.  Wanneer kinders na stories luister verbeter dit hul vermoe om te luister en te konsentreer.  Wanneer daar ‘n boekie van die storie gemaak word, wys dit vir kinders dat dit wat gepraat en gehoor word, ook op ‘n betenisvolle manier neergeskryf kan word en oor en oor geniet word.  Read More

Vind ‘n warme, gerieflike plekkie en vertel jou kind ‘n storie.  Dit kan een wees wat jou kind alreeds ken, of ‘n storie wat jou kind nog nie gehoor het nie.  Nadat jou kind klaar geluister het, praat oor hul gunsteling deel van die storie.  Vra jou kind om jou te vertel wat hy/sy onthou wat aan die begin en aan die einde van die storie gebeur het. 

Vou nou ‘n klein boekie.  Laat jou kind ‘n sin op elke bladsy skryf.  Jy kan die sinne skryf soos jou kind praat of of jy kan help deur dele van die woord te skryf.  Laat hy/sy ‘n prentjie teken wat by elke sin pas.  

Jou kind sal nooit moeg word van luister hoe jy ‘n storie lees of vertel nie en sal dikwels graag ook vir jou ‘n storie wil vertel.

Dis storie tyd!

As jou kind met ‘ sokkie-pop rolspel, kan dit voorkom asof hy/sy net speel, maar onthou dat elke speel geleentheid ‘n kans is om te leer.  Hierdie aktiwiteit leer kinders om na ‘n storie te luister, die verhaal in die regte volgorde te herhaal en hul verbeelding te gebruik om ook iets tot die storie by te dra. Jou kind mag miskien meer gemaklik voel om hulself vrylik uit te druk as hy/sy met behulp van die sokkie-pop praat.  Read More

Neem notisie van een nuwe ding wat jou kind kan doen

Dink aan die kinders in jou sorg en die dinge wat jy hulle hierdie week geleer het.  Sommer alledaagse dinge soos om hulle self aan te trek, hoe om hul eie tasse te pak en hoe om volwassenes te groet!Het hulle jou hierdie week gehelp om ‘n maaltyd te kook? Of selfs met koppies meet en eiers tel soos jy hulle byvoeg?  Het hulle help tafel dek en die messe, vurke en lepels getel?  Het julle dalk die wasgoed saam sorteer? Kinders leer die heeltyd van ons.  Read More

Sing ‘n liedjie saam

Kinders hou van aksie liedjies en rympies.  Dit moedig hulle aan om hul liggaame aktief te hou en hul denkvaardighede te ontwikkel.  Die herhaling in aksie liedjies en rympies help jou kind om nuwe woorde aan te leer en die nuwe woorde met die aksie te verbind.  Read More

Hoe slim is jou neus?

Met hierdie aktiwiteit kan jou kind pret he deur goed te vind wat ‘n reuk het..  Dit gee hulle die geleentheid om nuwe beskrywende woorde te leer en te gebruik en dit laat hulle toe om besluite te neem oor waarvan hulle hou en waarvan nie.  As jy jou kind se mening vra dui dit aan dat jy hulle denkwyse respekteer.  Read More

Kom ons speel saam

As jy tyd maak om jou kind waar te neem, sal jy bewus raak van wat hulle doen, wat hulle reeds weet asook waarin hulle belang stel.  Jy kry die geleentheid om te sien hoe hulle hul idees uitbrei en jy kan ook luister na hoe hulle probleme tydens hul speletjies oplos.  Read More

African Storybook

Het jy al van African Storybook gehoor?  Wordworks beveel die African Storybook webblad aan.  Dit bevat meer as 1300 unieke vrylik beskikbare storieboeke in baie Afrika tale. Jy kan direk toegang verkry tot die storieboeke vanaf die webblad.  Read More

ʼn Smullekker toebroodjie 

Die maak van ʼn toebroodjie bied jou kind die geleentheid om nuwe woordeskat aan te leer, instruksies te volg, eenvoudige lewensvaardighede aan te leer en pret saam met jou te hê. Gesels met jou kind oor sy gunstelingtoebroodjievulsel. Laat hom toe om sy verbeelding te gebruik en ʼn paar dinge te noem wat ʼn mens kan gebruik om ʼn toebroodjie te maak. Read More

ʼn Prettige vasvra-speletjie 

Het jy al ooit gedink aan wat jou kind alles kan leer deur na ʼn winkelbrosjure te kyk? Sy kan die name van voorwerpe en produkte leer, waar dit vandaan kom en hoe om dit te gebruik. Sy kan beginklanke in woorde herken en wiskunde-vaardighede aanleer, soos om voorwerpe te tel en kleure te identifiseer. Jy benodig ʼn advertensieblad soos die soort wat jy in ʼn koerant of by winkels vind. Read More

Doen ’n prentewandeling 

Het jy geweet as jy oor prente gesels voordat jy ʼn storie lees, sal dit jou kind help om die storie te verstaan voor hy dit lees? Prente gee leidrade vir nuwe woorde. Dit help kinders om verbande tussen hulle eie lewens en hulle ervarings te tref. Dit help hulle ook om te voorspel wat in die storie gaan gebeur. Read More

Hoe is die weer? 

As jy ʼn daaglikse weerkaart met jou kind maak, word jou kind bewus van die wêreld om hom, asook van hoe tyd verloop. Dit brei sy woordeskat uit, want hy word blootgestel aan woorde soos mistig, bries, warm, koel, bibber, waai, sonnig, winderig en bewolk. Dit ontwikkel jou kind se denkvaardighede omdat hy aangemoedig word om sy mening te gee asook om ooreenkomste en verskille wat hy waarneem, te beskryf.  Read More

Dinge waarvan ek hou

Gesels met jou kind oor haar geliefkoosde dinge. Wat is haar gunstelingkos? Van watter kleure hou sy? Van watter aktiwiteite hou sy? Wat is haar gunstelingdier? Watter speletjies speel sy graag? Dit is altyd waardevol om tyd met jou kinders deur te bring sodat jy vertroud raak met die dinge waarvan sy hou. Ruim ook tyd in om vir haar te vertel van die dinge waarvan jy hou. Vou ʼn klein boekie: (Instruksies hier). Op die voorkant van die boekie skryf jy ʼn titel: Dinge waarvan ek hou.  Read More

Teken met jou kind

Kinders hou daarvan as volwassenes saam met hulle deelneem in ‘n aktiwiteit.  Wanneer jy en jou kind teken, gesels met jou kind oor hoe jy dinge wat jy sien, gaan teken.  Jou kind hoor wat jy dink en dit sal hom/haar wys watter oordeels-tegniek hy/sy kan gebruik wanneer hulle hul eie tekeninge maak.Jou benodighede sal insluit kryt, papier, bordkryt en ‘n beton-oppervlak om op te teken.  Of jy kan met ‘n stok in  die  sand teken.  Read More

Kom ons doen huishoudelike takies

Het jy geweet dat as jou kind met huishoudelike takies help, kan dit hom/haar aanmoedig om trots te wees dat hul deel van die gesin is?  Dit leer hulle ook onafhanklikheid en verantwoordelikheid.  Deur ‘n lys van take te maak help dit jou kind om te besef dat skryf nuttig is en tog ‘n doel het.  Read More

Luister na ‘n storie

Jy benodig goedjies van regoor die huis soos klere, meubels en speelgoed sodat jy en jou kind saam die storie kan rolspel. Ons het een van “Bookdash” se stories gekies, “Skilpad soek sy huis” https://bookdash.org/books/tortoise-finds-his-home-by-maya-fowler-katrien-coetzer-and-damian-gibbs/  Read More

Kan jy raai watter dier dit is?

“Kan jy raai speletjies” help kinders om hul gedagtes en idees te organiseer.  Hulle leer nuwe kennis op ‘n prettige manier.  As kinders begin raai of vrae vra, is dit belangrik om geduldig te wees en hulle aan te moedig en te prys al begaan hulle foute. Soek foto’s van vyf verskillende diere.  As dit moeilik is, kan jy en jou kind prente van verskillende diere teken.  Read More

Skilder ‘n prentjie

‘n Prettige manier om merke op ‘n bladsy te maak, is om daarop te verf.  Verfwerk berei jong kinders voor om later te skryf.  Behalwe dat dit prettig is, help verfwerk kinders se handspiere ontwikkel en moedig dit hulle aan om hulle idees op papier neer te sit.  Jy sal  verf, papier of karton, en ‘n verfkwas benodig.  As jy nie verf het nie, kan jy en jou kind saam julle eie verf maak.  Jy kan die resep volg wat ons aangeheg het.  Read More

Speeldeeg Storie-Karakter

Wanneer kinders met speeldeeg speel, oefen dit hul vingers en versterk dit die spiere wat nodig is om te skryf.  As kinders ‘n goeie woordeskat het en die vermoee om idees in volgorde te plaas, help dit hulle om beter te lees en skryf.  Hierdie aktiwiteit bemoedig kinders om ‘n storie te herroep en hul woordeskat op te bou terwyl hulle lekker speel. Vir hierdie aktiwiteit benodig jy speeldeeg.  Read More

Speel met woorde

Daar is baie woorde wat gereeld voorkom in leesboeke vir kinders.  Baie van hierdie woorde kan nie geklank word nie.  Kinders moet hierdie woorde baie keer lees en skryf voordat hulle dit met selfvertroue kan herken en spel.  Hierdie speletjie gee kinders die geleentheid om hierdie vaardigheid te oefen. Jy kan hierdie speletjie binne of buite speel.  Kies 5 – 7 woorde uit die lys: die, en, ons, in, my, ek, is, by, het, vir, was, dit, sal, hou.  Read More

Pret met ‘n voel-sakkie

Wanneer jou kind ‘n goeie woordeskat het, help dit hom/haar om aan moeilike woorde te dink wat hy/sy in boeke teekom en dit sal hul skryfvaardighede verbeter. Hierdie aktiwiteit stel jou kind in staat om woorde te hoor en te gebruik wat hy/sy nie normaal weg sou gebruik nie. Versamel ‘n paar goedjies wat verskillende teksture het.  Read More

Neem kennis van wat jou kind alreeds geleer het

Kinders leer vinniger en begaan minder foute wanneer hulle gemaklik en vol selfvertroue voel. Neem kennis van wat jou kind leer terwyl hulle besig is met ‘n aktiwiteit wat hulle geniet, soos luister na ‘n storie, teken ‘n prent, bou ‘n legkaart of kook saam met jou.  Read More

Maak pannekoek saam

Het jy geweet dat jou kind sommer baie kan leer deur saam met jou te werk? Volg die eenvoudige resep hieronder om heerlike pannekoek te maak – dis perfek vir ‘n verjaarsdagparty of ‘n lekkerny gedurende hierdie inperkingstyd.  Read More

Sorteer die wasgoed

Vra jou kinders om jou te help om die wasgoed te sorteer wanneer jy gereed is om dit weg te pak.  Sorteer en pas is ‘n belangrike vaardigheid vir kinders.  Dit help hulle om ooreenkomste en verskille in voorwerpe te herken.  Read More

‘n Geheue speletjie

Benodighede: 4 of 5 klein voorwerpe van regoor die huis,  ‘n skinkbord of tafel, -‘n lap om oor voorwerpe te gooi. Die getal voorwerpe sal afhang van die ouderdom van die kind. Vir kinders wat hul letterklanke leer, kan elke voorwerp miskien dieselfde begin klank of fokusklank bevat. Read More

n’ Geheue speletjie

‘n Voorwerpe-jag speletjie

Skryf die klanke “b”, “m”, “p”, “r”, “s”, “t” op aparte stukkies papier.  Vou dit op en gooi dit in ‘n hoed.  Laat jou kind toe om een klank uit die hoed te haal.  Jou kind soek dan vir voorwerpe in die huis wat met die fokus klank begin of wat die klank bevat.  Read More

Die maak van prentkaarte

Om die prentkaarte te maak sal jy ou tydskrifte of pamflette, ‘n liniaal, ‘n potlood, sker, karton en gom benodig.  Knip prente uit en plak een prent op ‘n stuk karton.  Read More

Luisterspeletjies

 Dis baie belangrik om kinders te help om hulle luistervaardighede te ontwikkel.  As jy goeie luistervaardighede het, kan jy verstaan waaroor of waarvan iemand praat en sa jy in staat wees om instruksies te volg en om take te voltooi. Read More

Maak ratels

Het jy geweet?  Sang en musiek is belangrik in elke kultuur en dis nog ‘n kragtige manier om taal te leer veral as dit op so ‘n prettige manier gedoen word.  Dit bou kreatiwiteit. 

Hoe om ‘n ratel te maak:  Read More

Skryf ‘n inkopielys

Laat jou kind toe om jou te help om ‘n inkopie lys te skryf.  Terwyl jy met jou kind gesels oor wat die familie van die winkel gaan benodig, kan jy jou kind die geleentheid gee om van die items op die lys te skryf. Kinders sien hierdie nie as ‘n skryf aktiwiteit nie, maar liewers as ‘n grootmens taak en dit maak dit prettig. Read More

Gesels oor jou kind se tekeninge

Kinders geniet dit om te teken.  Hoe meer hulle teken, hoe meer raak hulle bewus van besonderhede rondom hulle.  Hulle kan hul gunsteling deel van die storie teken, of van ‘n ervaring of hulle kan die denkbeeldige karakters en ook die konteks teken.Read More

Speel tel speletjies

Het jy geweet? As kinders elke dag tel sal hulle gou die korrekte volgorde van getalle leer.  Dit sal hulle met Wiskunde help wanneer hulle begin skoolgaan.Luister hoe kinders tel, maar moet hulle nie kritiseer as hulle foute maak nie, hulle leer nog. Read More

Gesels oor gedrukte teks

As ons kinders aanmoedig om uithang borde, handelsmerksname (logos) en etikette waar te neem, sal hulle meer geinteresseerd raak in die drukwerk rondom hulle. Hulle sal dan na foto’s of logos kyk en dan probeer uitwerk wat die gedrukte teks se. Hulle sal begin sien dat woorde of die teks ‘n doel het en ons iets nuttigs kan vertel.  Read More

Praat oor ‘n familie gebeurtenis

Soek vir ‘n foto wat jou herinner aan ‘n baie spesiale familie gebeurtenis. Gebruik woorde soos Waar? Wat? Waarom, Wanneer? en Wie? om oor die gebeurtenis te praat.
As jy nie ‘n foto in die hande kan kry nie, dan begin jy jou geselsie met: “Onthou jy die tyd toe……”  Read More

Speel met blokkies en legkaarte 

Wanneer kinders met blokke of kartondose en houers van verskillende groottes speel, leer hulle om een voorwerp bo-op ‘n ander een te balanseer.  Hulle leer waarom dit balanseer en waarom dit omval.  Kinders leer dus om probleme op te los, om kreatief te wees en om saam te werk.

 Read More

Voorgee speeltjies

Hoekom is dit belangrik? Kinders geniet die oorvertel van stories deur voorgee speel. Deur voorgee speel leer hulle ook hoe om met hul maats te kommunikeer en nuwe idees en verbeelding vir stories te ontwikkel. Dit is ook baie terapeuties om ‘n verskillende rol te speel en die wêreld in n ander opsig te aanskou. 

Deel positiewe familie en alledaagse stories

Wanneer kinders stories uit familielede se verlede hoor, gee dit hulle ‘n gevoel van aanvaarding in hulle familie. Hulle leer ook van die spesiale taal waarin hierdie stories van die verlede vertel was. As jy na stories luister, maak dit vir jou makliker om jou eie stories te vertel en skryf.  Read More

Gebruik bemoedigende woorde

Alle kinders leer die beste wanneer hulle voel hulle word ondersteun en aangemoedig. Of hulle jou ‘n storie vertel of ‘n prent teken, of besig is om te probeer skryf of lees – wees geduldig en weet dat leer ‘n reis is.  Read More

Verduidelik of beskryf hoe dinge werk

Daaglikse interaksies is wonderlike geleenthede om te beskryf en te praat oor hoe dinge werk. As jou kind bv” Die lang neus van ‘n olifant” op die foto uitwys, kan jy dit beaam en se: Ja dit word ‘n slurp genoem en ‘n olifant gebruik dit om hulle self te was en na kos uit te reik.  Read More

Maak die trollie vol!

Teken ‘n prentjie van ‘n inkopies trollie of ‘n inkopies mandjie.  Vra jou kind om prente uit te knip van die goed wat hy/sy graag wil gaan “koop”.  Read More

Maak speeldeeg tuis

Dis baie goed om speeldeeg saam met kinders by die huis te maak. Jy kry die geleentheid om jou kind se taal op te bou sonder dat hulle besef dat hulle besig is om te leer. Woordeskat soos koppie, tafellepel en nagereg lepel kan ons by meting gebruik.  Woorde soos meng, voeg by, roer, bere, droog en taai kan ook by jou kind se woordeskat gevoeg word.  Read More

Skep ‘n speeldeeg karakter met u kinders

Laat jou kind toe om ‘n speeldeeg karakter te maak. Hulle kan stokkies, klippies, knopies en bottel doppies gebruik om die arms, bene en oe te maak. Hulle kry dus die geleentheid om hulle karakter sy eie persoonlikheid te gee. Hierdie aktiwiteit help kinders om kreatief te dink. Hulle moet die goed wat tot hul beskikking is, gebruik om die karakter wat in hulle kop is, te skep. Wat ‘n wonderlike probleem-oplossing stategie. Help jou kind om aan ‘n storie te dink wat hierdie karakter voorstel.  Read More

Skryf briefies/teken prentjies vir familie lede

Gebruik ‘n lee fles of blik om ‘n eenvoudige posbus te maak. Moedig jou kind aan om ‘ prentjie te teken of om ‘n briefie te skryf vir elke famillie lid.

Doen hierdie aktiwiteit oor die loop van ‘n paar dae. Maak seker dat jy niemand uitlos nie. Jy kan selfs al die familie lede kry om deel te neem aan hierdie aktiwiteit. Herinner almal om hulle prentjies en briefies te pos!  Read More

Skryf briefies/teken prentjies vir familie lede

Gebruik ‘n lee fles of blik om ‘n eenvoudige posbus te maak. Moedig jou kind aan om ‘ prentjie te teken of om ‘n briefie te skryf vir elke famillie lid. Doen hierdie aktiwiteit oor die loop van ‘n paar dae. Maak seker dat jy niemand uitlos nie. Jy kan selfs al die familie lede kry om deel te neem aan hierdie aktiwiteit. Herinner almal om hulle prentjies en briefies te pos!  Read More

Help u kleintjies om hul letters op ‘n prettige manier te oefen!

Jy kan kinders op ‘n prettige manier leer hoe om letters te oefen. Hierdie informele metodes is vinniger en meer doeltreffend. Die kinders geniet dit meer as die formele werk wat hulle in hul skryfboeke doen. Hier volg ‘n paar wenke hoe ons kinders kan leer om letters te oefen:  Read More

 ‘Ek sien met my klein ogie…’

Ek sien met my klein ogie is ‘n genotvolle speletjie om te speel wanneer kinders letterklanke leer en oefen. Onthou, vir die aanleer van lees en skryf, moet kinders leer hoe letters klink bv ssssss.  Later word daar meer klem gele op lettername.

Hoe om die aktiwiteit te doen: Read More

Maak ‘n alfabetboekie

Maak ‘n klein boekie deur  A4 papier te vou. Kies ‘n fokusletter.  Skryf hierdie letter op die voorblad van die kleinboekie in duidelike kleinletters. Kyk na die instruksies hier asook die voorbeeld in die prent. Vra jou kind om aan voorwerpe te dink wat met die fokusletter begin.  Gee dan jou kind die geleentheid om op elke bladsy ‘n prentjie te teken. Read More

Hoe jy karton kan gebruik om boeke te maak

Jy benodig karton, verpakkings kleefband ( packaging tape) of kabel binders (cable ties), vetkryt, viltpunt penne, sker, gom, kalender, familie fotos, pamflette

Instruksies  Read More

Maak n Legkaart

Die prent toon ‘n tuisgemaakte vierstuk-legkaart. Die legkaart is gemaak van ‘n prent wat op ‘n stuk karton geplak is en toe uitgeknip is.

Legkaartbou is ‘n goeie geleentheid om die stukke van die legkaart  raak te sien en te beskryf.  Read More